Liefste Olivelli span

Van dag een af wat ek by Olivelli ingestap het, het ek geweet dat ek my droom trourok by julle sal vind.

Ek waardeer die vriendelikheid en bystand met elke afspraak.

Liefde

Chantel Naudé