Olivelli Span,

Baie dankie vir al julle hulp, van die begin af was dit ‘n breeze om saam met die konsultant¬† te werk.

My stillis was net so great en het my baie gehelp.

Met hierdie mooi rok sal my dag beslis een wees vir die boeke.

Liefde

Chantelle Ungerer