Jacoline Kruger

Liefste Olivelli Span

Julle geduld het my gelei na die perfekte trourok!

Groot dankie aan my konsultant en stillis. Julle het my so gemaklik en pragtig laat voel.

Julle is pragtige mense vir wie ek altyd sal onthou.

Baie liefde

Jacoline Kruger