NORTHCLIFF  -  011 782 1155    |    CENTURION  -  072 606 1915

[Testimonial] Leani de Vries

Baie dankie vir almal by Olivelli.

Dit was vir my en my Ma die lekkerste en spesiaalste ervaring.

Ek kon nie vir beter vra nie. My droom rok kon bewaarheid word deur almal.

Baie dankie vir almal se liefdeĀ  en ondersteuning deur die Covid tyd.

Baie liefde

Van ‘n baie opgewonde bruide

Leanie

Open chat
Speak to us on WhatsApp
Hi!
How can we help you?