September 10, 2016

Aileen Hattingh

Olivelli, dankie dat julle my dag so spesiaal gemaak het. Julle is super profesioneel en super spesiaal.

Die beste ervaring van my lewe. Dankie vir al die moeite en julle hulp dat als seep glad verloop het.

Sal altyd almal hierna toe verwys.

Love julle lots

xx

Aileen