November 16, 2018

Anel Brits

Neels was saam met my hier die 1ste maal… en hy was mos net vol lof vir die plek, die atmosfeer, die personeel. Vir my vboel julle al soos familie – almal noem my ook op my naam. Baie dankie vir almal se moeite met my rok.

My hart is baie dankbaar teenoor elke mens wat n’ deel/ aandeel in my troue gehad het.

Liefde Anel.