Baie baie dankie vir jul uitstekende diens en “pamper” met elke passing en reëling.
Julle het my trou beplanning baie minder stressvol gemaak.
Liefde
Chané