Olivelli Span,
Baie dankie vir al julle hulp, van die begin af was dit ‘n breeze om saam met die konsultant te werk.
My stillis was net so great en het my baie gehelp.
Met hierdie mooi rok sal my dag beslis een wees vir die boeke.
Liefde
Chantelle Ungerer