Aug 13, 2015

Charlené Brouwer

Hier is nie genoeg bladsye in dié boek om al my dankies te skryf nie. Die Olivelli Konsultante, julle was vir my reguit van God gestuur! Enige bruid is só gelukkig om hier hul  droom rok te vind.

Voel of ek familie verlaar, maar ek kom groet gou weer.

Baie liefde

C Brouwer