WOW! Wat ‘n ongelooflike ervaring. Van die eerste oomblik af het julle my so spesiaal laat voel.
Dankie vir julle vriendelikheid, geduld, behulpsaamheid en bederf. Dit was ‘n fees om my rok vir my spesiale dag hier te kry.
#Prinsmakitie