January 3, 2020

Corneli

Oor ‘n week trou ek met die man van my drome!

Dankie dat julle dit vir my moontlik gemaak het om die mooiste rok te kan dra!

Dankie vir al die drukkies en trane afveë!

Liefde

Corneli