April 7, 2022

Evelene van Greunen

Liefste Olivelli,

Sonder my konsultant het ek nie my droom rok gekry nie.

Baie dankie vir al jou hulp en ondersteuning. Dankie dat jy die pad saam my geloop het, en dankie dat jy dit vir my so special gemaak het.

Dankie ook aan my seamstress vir alles.

Baie liefde

Evelene van Greunen

xx