Wow! Baie dankie vir julle vriendelikheid and uitstekende diens.
Dankie dat ek altyd kon tuis voel by julle en dankie vir my pragtige rok.
Mag julle baie geseënd wees!
Liefde en dankbaarheid,
Gabrielle Forssman
xx