Liewe consultant,
Dankie vir jou ongelooflike diens en goeie smaak. Jy het my droom rok vir my uitgekies en ek is heeltemal verlief daarpo.
Baie dankie vir jou vriendlikheid.
Inè