June 30, 2015

Judike

Baie dankie vir jul diens wat aan my gelewer is. Ek het my droom rok gevind sonder enige moeite. Modern maar klasiek. My dag was spesiaal omrede ek spesiaal gevoel het.