March 18, 2021

Karlien van Zyl

Liewe Olivelli Span,

Vreeslik baie dankie vir so ‘n ongelooflike “experience”, van die dag wat ons kom kyk het vir ‘n rok tot die dag wat ek dit kom afhaal.

Dis baie special memories vir my!

Baie dankie

Karlien