Baie dankie vir almal by Olivelli.
Dit was vir my en my Ma die lekkerste en spesiaalste ervaring.
Ek kon nie vir beter vra nie. My droom rok kon bewaarheid word deur almal.
Baie dankie vir almal se liefde en ondersteuning deur die Covid tyd.
Baie liefde
Van ‘n baie opgewonde bruide
Leanie