Leonie de Kock

Was so ‘n ongelooflike plesier en treat om by julle as ‘n bruid behandel te word. Ek het elke oomblik geniet, altyd spesiaal gevoel en sal sonder enige twyfel julle aanbeveel.

Baie baie dankie! ♥

Leonie