November 1, 2019

Lynette

Dankie Olivelli

Van dag een af was dit maklik om ‘n rok te kies, julle het presies geweet waarvan ek hou en uit julle pad gegaan om my te help en akkommodeer.

Baie dankie aan my stillis, jy is ‘n vrou 10 000 000, dankie vir jou harde werk.

Ek is super opgewonde om in my rok te klim.

Lynette du Toit