Nov 30, 2020

Marilee Havenga

Aan almal by Olivelli

Baie baie dankie vir julle vriendelike diens en dat julle my so mooi gehelp het om ook my droom trourok te kry!

Baie liefde

Marilee