November 3, 2021

Megan van Rooyen

Baie dankie vir die puik diens en ervaring. Julle is ‘n span duisend!

Ek is baie tevrede met my rok.

My konsultant was so vriendelik en behulpsaam.

Dankie vir alles.

Megan

xx