April 27, 2019

Michelle Deneys

Liewe Olivelli, and my consultant,

Baie, baie dankie vir een van die beste ervaringe ooit. Ek was by baie plekke gewees, maar hier het ek waarlik tuis gevoel. Jul het presies geweet wat ek gesoek het. Dit het so baie vir my beteken en my so spesiaal laat voel.

Baie liefde, Michelle Deneys ♥

Julle is fantasties!!!