October 30, 2020

Monique Botha

Baie dankie aan Olivelli se personeel vir die diens wat hul gelewer het.

Dit was vir my ‘n groot plesier om deel te kon wees en om hier ‘n rok te kon kry.

Diens is wonderlik en daar is altyd ‘n glimlag om my te groet.

Julle maak my groot dag spesiaal.

Monique Botha