March 8, 2021

Nicole May

Liefste Olivelli Span,

Baie baie dankie vir al julle moeite en ondersteuning, ek waardeer dit opreg baie!

Dankie aan my konsultant wat my so mooi gehelp het en altyd so vriendelik was. Ek het soos familie gevoel en gaan mis om julle te sien!

Baie liefde

Nicole May

xx