Wat ‘n belewenis!!
Dankie vir die heel beste diens van dag 1 af. Julle was deel van dié belangrikste deel van my spesiale journey!!
Ek voel geëerd om in dié mooi rok te trou!
Baie dankie vir alles en dat julle dit ‘n stressvrye avontuur gemaak het!
♥de Soné