Dankie, dankie, dankie dat AL jul personeel n’ mens laat voel soos n’ bruid van die oomblik wat men shier aan kom. Dit is n’ droom wat bewaarheid word. Dankie vir jul bydrae in my groot dag. Al my liefde!