January 3, 2019

Tershia Kruger

Baie dankie Olivelli & my consultant vir my stunning rok! Dankie vir julle uitstekende diens, sake vol Geduld en goeie raad. My Stella York is die mooiste rok ooit! So baie dankie!