Excerpt from article:
Galena het beeldskoon gelyk in haar klassieke styl trourok met pragtige detail aan die bokant vaar trourok. Ons hou veral baie van die trourok se vloei. Dit is nie net mooi nie, maar ook ʼn trourok styl wat vir altyd in die mode sal bly.
Read full article here: https://www.mooitroues.co.za/2023/05/ebhard-galena-se-klassieke-styl-troue/