Hallo Olivelli,
Baie baie dankie vir al julle geduld en moeite om my rok perfek te kry!
Dit was ‘n absolute wonderlike ervaring!
Groete
Ame