December 6, 2019

Carla

Liefste Olivelli Span

Baie dankie vir al julle hulp en liefde met my rok. Al julle admin en hulp het hierdie proses lekker en maklik gemaak.

Ek sal julle vir almal aanbeveel!

My konsultant is ‘n engel!

Liefde

Carla