March 8, 2019

Micah

Aan Olivelli, my consultant & naaldwerkster;

Ek het van dag een af die wonderlikste ondervinding gehad. Almal het alles vir my so spesiaal gemaak en opgewonde vir die groot dag.

Julle is baie professioneel en beplan als voor uit. Daar was nie een oomblik wat ek bekommerd was of senuwee-agtig was nie. Julle was great en dankie vir n’ besonderse lekker tyd wat ek saam met julle gehad het en my spesiale dag saam met julle kan deel.

Baie dankie Xxx

Micah

Ps. My ouers het julle moeite baie wardeer