May 15, 2018

Suzaan van Niekerk

Wat n’ wonderlike ervaring van dag een af! My konsultant was fantasties om my te help my droom rok kry! Sal dit die res van my lewe onthou! Dankie Olivelli! Xxx